Afrikaans 1983

Psalms 10:16-18 Afrikaans 1983 (AFR83)

16. Die Here bly altyd koning,die vyande is uit sy land verdryf.

17. U het die gesmeek van die hulpeloses gehoor, Here.U gee hulle nuwe moed.U verhoor hulle gebed.

18. U behartig die regsaak van die weeskind en van die mens in nood,sodat niemand op aarde langer in vrees hoef te lewe nie.