Afrikaans 1983

Psalms 10:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

En die hele tyd het U dit gesien, die lyding en verdriet.U let daarop en maak daar 'n einde aan.Op U verlaat die ongelukkige hom,ook vir die weeskind is U 'n helper.

Psalms 10

Psalms 10:8-16