Afrikaans 1983

Numeri 5:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester moet ook 'n handjievol van die graanoffer as simbool van haar hele offer vat en op die altaar verbrand, en daarna moet hy die vrou die res van die water laat drink.

Numeri 5

Numeri 5:16-31