Afrikaans 1983

Numeri 31:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dié van julle wat iemand doodgemaak het of aan 'n lyk geraak het, moet sewe dae buite die kamp bly. Op die derde en die sewende dag moet julle julleself en julle gevangenes reinig.

Numeri 31

Numeri 31:11-25