Afrikaans 1983

Numeri 22:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

en hy het boodskappers gestuur om vir Bileam seun van Beor te laat haal. Hy was in Petor aan die Eufraat in die land Ammau.Balak het hom laat weet: “'n Volk wat uit Egipte kom, het hier by my kom intrek. Die aarde is tóé onder hulle.

Numeri 22

Numeri 22:1-8