Afrikaans 1983

Numeri 22:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die donkie die Engel van die Here in die pad sien staan met 'n ontblote swaard in die hand, het die donkie uit die pad gedraai en die veld in geloop. Toe Bileam die donkie slaan om hom in die pad terug te bring,

Numeri 22

Numeri 22:18-24