Afrikaans 1983

Maleagi 1:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle bring onrein voedsel op my altaar,en dan vra julle: “Hoe het ons U te na gekom?”Julle doen dit wanneer julle dink:“Die altaar van die Here kan maar met minagting behandel word.”

Maleagi 1

Maleagi 1:1-13