Afrikaans 1983

Maleagi 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

En dan sê julle nog dis 'n klomp moeite en julle trek die neus daarvoor op. Dit is wat die Here die Almagtige sê. Julle bring gesteelde, lam, siek diere, julle bring dit as offers! Moet Ek ingenome wees daarmee dat julle vir My sulke goed bring? vra die Here.

Maleagi 1

Maleagi 1:7-13