Afrikaans 1983

Lukas 9:44 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl almal verbaas was oor alles wat Jesus gedoen het, sê Hy vir sy dissipels: “Wat julle betref, hou hierdie woorde goed in gedagte: Die Seun van die mens gaan in die hande van mense oorgelewer word.”

Lukas 9

Lukas 9:42-51