Afrikaans 1983

Lukas 8:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Niemand steek 'n lamp op en maak dit dan met iets toe of sit dit onder 'n bed nie. Inteendeel, hy sit dit op 'n staander sodat die mense wat binnekom, die lig kan sien.

Lukas 8

Lukas 8:9-22