Afrikaans 1983

Lukas 7:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Sekere vrou in die dorp, wat 'n sondige lewe gelei het, het gehoor dat Hy in die Fariseër se huis aan tafel was. Sy bring toe 'n albaste flessie met reukolie

Lukas 7

Lukas 7:30-45