Afrikaans 1983

Lukas 5:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

“En niemand gooi nuwe wyn in ou velsakke nie. As hy dit sou doen, sal die nuwe wyn die velsakke laat oopbars. Dan is die wyn vermors en die sakke daarmee heen.

Lukas 5

Lukas 5:33-39