Afrikaans 1983

Lukas 3:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dra liewer vrugte wat bewys dat julle bekeer is. En moenie by julleself sê: ‘Ons het Abraham as voorvader’ nie, want dit sê ek vir julle: God kan uit hierdie klippe kinders vir Abraham verwek.

Lukas 3

Lukas 3:6-13