Afrikaans 1983

Lukas 3:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook soldate het hom uitgevra: “En ons, wat moet ons doen?”Hy antwoord hulle: “Moet van niemand deur geweld of vals aanklag geld afpers nie, maar wees tevrede met julle betaling.”

Lukas 3

Lukas 3:8-24