Afrikaans 1983

Lukas 24:51-53 Afrikaans 1983 (AFR83)

51. Terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle af weggegaan en is Hy in die hemel opgeneem.

52. Hulle het Hom aanbid en met groot blydskap na Jerusalem toe teruggegaan.

53. Daar het hulle die hele tyd by die tempel gebly en God geprys.