Afrikaans 1983

Lukas 22:61 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het omgedraai en Petrus aangekyk. Toe val dit Petrus by wat die Here vir hom gesê het: “Voordat die haan vannag kraai, sal jy My drie maal verloën.”

Lukas 22

Lukas 22:57-63