Afrikaans 1983

Lukas 22:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Met die beker na die maaltyd het Hy net so gemaak en gesê: “Hierdie beker is die nuwe verbond, beseël deur my bloed, wat vir julle vergiet word.

Lukas 22

Lukas 22:12-21