Afrikaans 1983

Lukas 21:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Jesus het rondgekyk en die rykes hulle gawes in die offergawekis sien gooi.

2. Hy sien toe ook 'n arm weduwee twee klein muntstukkies daar ingooi,

3. en Hy sê: “Dit verseker Ek julle: Hierdie arm weduwee het meer ingegooi as al die ander.