Afrikaans 1983

Lukas 20:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op een van daardie dae, toe Jesus by die tempel besig was om die volk te leer en aan hulle die evangelie te verkondig, het die priesterhoofde en die skrifgeleerdes saam met die familiehoofde nader gestaan

Lukas 20

Lukas 20:1-7