Afrikaans 1983

Lukas 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die engel vir hulle: “Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle 'n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem is.

Lukas 2

Lukas 2:8-17