Afrikaans 1983

Lukas 19:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl die mense na Jesus geluister het, het Hy nog 'n gelykenis vertel, aangesien Hy naby Jerusalem was en hulle gedink het die koninkryk van God sou nou enige oomblik kom.

Lukas 19

Lukas 19:9-12