Afrikaans 1983

Lukas 18:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hom: “Een ding kom jy nog kort: gaan verkoop alles wat jy het, en deel die geld aan die armes uit. Dan sal jy 'n skat in die hemel hê. Kom dan terug en volg My.”

Lukas 18

Lukas 18:16-26