Afrikaans 1983

Lukas 17:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Sê nou een van julle het 'n slaaf wat ploeg of vee oppas. Sal hy vir die slaaf sê as hy van die veld af inkom: ‘Kom eet eers gou’?

Lukas 17

Lukas 17:5-14