Afrikaans 1983

Lukas 15:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar sy pa roep sy werksmense: ‘Maak gou! Bring klere, die beste, en trek dit vir hom aan; sit vir hom 'n ring aan sy vinger en trek vir hom skoene aan!

Lukas 15

Lukas 15:21-26