Afrikaans 1983

Lukas 14:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan sal hy wat julle albei uitgenooi het, na jou toe kom en sê: ‘Gee bietjie die plek af vir hierdie man.’ Jy sal dan tot jou skande die agterste plek moet gaan inneem.

Lukas 14

Lukas 14:3-14