Afrikaans 1983

Lukas 12:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Kyk hoe groei die lelies: hulle swoeg nie en hulle maak nie klere nie, maar Ek sê vir julle: Selfs Salomo in al sy prag was nie geklee soos een van hulle nie.

Lukas 12

Lukas 12:18-33