Afrikaans 1983

Lukas 12:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder het Jesus vir sy dissipels gesê: “Daarom sê Ek vir julle: Moet julle nie bekommer oor julle lewe, oor wat julle moet eet nie, of oor julle liggaam, oor wat julle moet aantrek nie.

Lukas 12

Lukas 12:17-31