Afrikaans 1983

Lukas 11:31 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die koningin van die Suide sal op die oordeelsdag opstaan saam met die mense van vandag en teen hulle getuig. Sy het immers van die uithoeke van die aarde af gekom om na die wysheid van Salomo te luister. En hier staan Een wat groter is as Salomo!

Lukas 11

Lukas 11:29-32