Afrikaans 1983

Lukas 10:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

want Ek sê vir julle: Baie profete en konings het daarna verlang om te sien wat julle nou sien, en hulle het dit nie gesien nie; en om te hoor wat julle nou hoor, en hulle het dit nie gehoor nie.”

Lukas 10

Lukas 10:20-34