Afrikaans 1983

Lukas 1:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die engel antwoord hom: “Ek is Gabriël, wat in diens van God staan. Ek is gestuur om met jou te praat en hierdie goeie tyding vir jou te bring.

Lukas 1

Lukas 1:17-21