Afrikaans 1983

Kolossense 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Tigikus, die medegelowige wat ek baie lief het, sal julle alles vertel van hoe dit met my gaan. Hy is 'n getroue dienaar en werk saam met my in diens van die Here.

Kolossense 4

Kolossense 4:1-8