Afrikaans 1983

Kolossense 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Epafras, wat een van julle is, stuur vir julle groete. Hy staan in diens van Christus Jesus en bid altyd ernstig vir julle dat julle staande mag bly, geestelik volwasse en in alles volkome gehoorsaam aan die wil van God.

Kolossense 4

Kolossense 4:6-18