Afrikaans 1983

Job 28:25-28 Afrikaans 1983 (AFR83)

25. Toe Hy die krag van die wind bepaal heten die waters uitgemeet het,

26. toe Hy vir die reën reëls gemaak heten 'n pad vir die weerlig aangewys het,

27. toe het Hy die wysheid gesien en daarvan vertel,toe het Hy dit vasgestel en deurvors.

28. En Hy het vir die mens gesê:Om die Here te dien, dit is wysheid,om die kwaad te vermy, dit is insig.”