Afrikaans 1983

Job 15:31-35 Afrikaans 1983 (AFR83)

31. 'n Mens moenie vertrou op wat niks is nie.Dit bring hom nêrens nie,in ruil daarvoor kry hy ook niks nie.

32. Voor sy tyd gekom het,is sy groeikrag daarmee heen.

33. Hy is soos 'n wingerdstok wat sy trosse verloor voor dit ryp is,soos 'n olyfboom wat sy bloeisels afgooi voor daar vrugte is.’

34. “Die hele bende godloses sal sonder iets wees,vuur sal die huise van die omkopers verteer.

35. Dit is hulle wat swanger is van die kwaad,wat onreg voortbringen aan bedrog die lewe skenk.”