Afrikaans 1983

Job 15:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Beteken die troos wat van God kom, vir jou niks,die woorde wat met soveel deernis tot jou gerig is?

Job 15

Job 15:1-15