Afrikaans 1983

Job 15:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Toe sê Elifas die Temaniet:

2. “Kan 'n verstandige man soveel onsin praat,so vol wind wees?

3. Kan hy hom verdedig met woorde wat niks sê nie,met 'n pratery wat niks beteken nie?

4. Maar jy maak selfs die eerbied vir God nutteloos,jy maak dit onmoontlik om iets in sy teenwoordigheid te sê.