Niemand stel sy saak eerlik nie,geen uitspraak is betroubaar nie.Almal vertrou op leë woorde,wat hulle sê, is nie waar nie,hulle is swanger van kwaad,hulle bring onreg voort.