Afrikaans 1983

Jesaja 59:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat My betref, sê die Here,dit is my verbond met die volk:my Gees wat op jou isen my woorde wat Ek in jou mond lê,sal nie uit jou mond en uit die mond van jou kindersen jou kindskinders verdwyn nie, sê die Here,nie nou nie en nooit nie.

Jesaja 59

Jesaja 59:19-21