Afrikaans 1983

Jesaja 54:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos met die waters van Noag is dit vir My:soos Ek met 'n eed bevestig het dat die waters van Noagnie weer die aarde sal oorstroom nie,so bevestig Ek met 'n eeddat Ek nie langer toornig op jou sal wees en jou sal straf nie.

Jesaja 54

Jesaja 54:1-17