Afrikaans 1983

Jesaja 54:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Geen wapen wat gesmee word om jou aan te val,sal iets uitrig nie;elkeen wat vals teen jou getuig,sal gestraf word.Dit is hoe Ek, die Here,vir my dienaars sorg.Ek laat geregtigheid aan hulle geskied, sê die Here.

Jesaja 54

Jesaja 54:14-17