Afrikaans 1983

Jesaja 54:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jubel, onvrugbare vrou,jy wat geen kindersin die wêreld gebring het nie,jubel en juig,jy wat geen geboortepyne geken het nie,want jy, verstote vrou, gaan nou meer kinders hêas een wat getroud is, sê die Here.

Jesaja 54

Jesaja 54:1-11