Afrikaans 1983

Jesaja 52:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoe wonderlik klink op die bergedie voetstappe van hom wat die goeie boodskap bring,wat vrede aankondig, wat die goeie tyding bring,wat redding aankondig,wat vir Sion sê: “Jou God is Koning!”

Jesaja 52

Jesaja 52:1-14