Afrikaans 1983

Jesaja 52:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Word wakker, word wakker,ruk jou reg, Sion.Trek mooi klere aan,Jerusalem, heilige stad!Mense wat nie besny is nieen mense wat onrein is, sal nie meer in jou kom nie.

Jesaja 52

Jesaja 52:1-7