Afrikaans 1983

Jesaja 50:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

So sê die Here:Waar is die skeibrief wat Ek vir jou moeder gegee hettoe Ek van haar geskei het?Of aan wie het Ek geld geskulddat Ek julle daarvoor aan hom gegee het?Nee, dit is oor julle sondes dat julle verkoop is,oor julle oortredings dat Ek van julle geskei het.

Jesaja 50

Jesaja 50:1-8