Afrikaans 1983

Jesaja 5:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle pyle is skerp, al hulle boë gespan,hulle perde se pote is hard soos klip.Die wiele van hulle strydwaens draai soos warrelwinde.

Jesaja 5

Jesaja 5:27-30