Afrikaans 1983

Jesaja 5:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarom, soos stoppels deur vuur verteer worden hooi in vlamme opgaan,so sal dit met hulle gaan.Hulle sal met wortel en tak uitgeroei word,want hulle het hulle nie gesteuraan die openbaring van die Here die Almagtige nie,hulle het die woord van die Heilige van Israel verwerp.

Jesaja 5

Jesaja 5:18-30