Afrikaans 1983

Jesaja 5:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die grond omgespit en die klippe verwyder,dit beplant met veredelde wingerdstokke.Hy het 'n wagtoring daarin gebouen 'n parskuip uitgekap.Hy het verwag dat dit goeie druiwe sou dra,maar toe bring dit druiwe voort wat suur bly.

Jesaja 5

Jesaja 5:1-9