Afrikaans 1983

Jesaja 5:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is liere en harpe,tamboeryne, fluite, en wyn by hulle fuifpartye.Maar van wat die Here doen, neem hulle geen notisie nie,sy dade sien hulle nie raak nie.

Jesaja 5

Jesaja 5:6-13