Afrikaans 1983

Jesaja 47:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is wat jy het aan dié met wie jy jou ophou,met wie jy jou van jongs af inlaat.Hulle het almal gedwaal,daar is niemand wat jou kan red nie.

Jesaja 47

Jesaja 47:6-15