Afrikaans 1983

Jesaja 34:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die swaard van die Here is vol bloeden drup van die vet:die bloed van lammers en bokramme,die niervet van skaapramme.Die Here hou 'n offerfees in Bosra,Hy rig 'n groot slagting aan in Edom.

Jesaja 34

Jesaja 34:2-16